AKNEE Volwassenes ontgroei nie altyd puisies nie – Beeld, Leefstyl & Kuns
Aknee kom meestal op die gesig, nek, rug, hors en skouers voor. Dit is baie algemeen onder tieners en jong volwassenes. ‘n Driekwart van tieners het aknee,” se dr. Noori Moti-Joosub van die Laserderm-kliniek in Johannesburg.
Read More